{"title":"KUNS","description":"","products":[{"product_id":"maak-vir-my-n-painting-danie","title":"Maak vir my 'n painting, Danie","description":"\u003ch4\u003e\u003c\/h4\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003eDanie kan vir jou 'n painting maak!  \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEnige size onder A2 en klaar geraam. Jy kan eers hoor of die topic van jou keuse gaan werk deur 'n mail te stuur na danie@spoegwolf.com.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie produk is olieverf. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit sal onder 'n maand voltooi wees.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSodra jy bestel het, kan jy Danie kontak op + 27 8 436 47 64. Julle kan dan besluit op 'n prent en 'n plan. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDanie verkies om die painting persoonlik te oorhandig - maar as dit nie moontlik is nie, kan dit gepos word. (Oorsee-pos moet dan net bespreek word in terme van kostes). \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVir enige vrae - stuur 'n e-pos aan danie@spoegwolf.com\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"Reënwolf Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45604090216602,"sku":"","price":28000.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0396\/2611\/3178\/files\/IMG_01692.heic?v=1742199557"},{"product_id":"gesiggedig","title":"Gesiggedig","description":"\u003ch4\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/h4\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003eSoms is dit beter om minder te sê. Met die gesiggedig teken Danie vir jou 'n gesig, en sê net 'n paar woorde.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit kan jou gesig wees - dit kan jou beste vriend s'n wees.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHoe werk dit?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAs jy klaar bestel het, stuur 'n WhatsApp na Danie op 078 436 4764. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJy kan 'n foto stuur van die gesig wat hy moet teken, asook 'n paar woorde oor wat hy moet skryf (selfs 'n voicenote).\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBinne 'n week stuur Danie dan vir jou 'n skets met een sin onder dit - 'n klein gedig wat gemaak is met jou boodskap. Dit word gestuur via Aramex, waarna jy dit self kan raam. Jy kan ook vra dat dit liewer digitaal gestuur word. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie kunswerk is op 'n A4 - geteken met potlood (jy kan ook vra vir ink!).\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eMaksimum 2 mense per skets! :) \u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDanie beplan ook om dit in sy volgende bundels te sit - laat weet net uitdruklik as jy dit nie daarin wil hê nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"Reënwolf Shop ","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46019602088090,"sku":null,"price":850.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0396\/2611\/3178\/files\/IMG-7781.png?v=1756135576"},{"product_id":"die-braaibroodjie","title":"DIE BRAAIBROODJIE","description":"\u003cp\u003eBesit self een van hierdie viral kunswerke! Elke braaibroodjie is uniek. Gemaak deur Danie du Toit met Olie-pastel. Jy kan hom kry soos jy wil - met of sonder uie. Met tamatie.  Effens gebrand. Met die hoekie afgesny. Op bruinbrood. Elke broodjie word van voor af tot jou voorkeur gemaak. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJy kan met Danie direk gesêls oor die kleur en details via epos (danie@spoegwolf.com). \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJy kan natuurlik ook die agtergrond-kleur kies! \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit kom in twee sizes! A4 of A3! (Kies die opsie vir A3 op die dropdown-menu). \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit word gemaak met oliepastel op Fabrianopapier. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOns stuur dit in 'n boks, klaar geraam!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDanie kan dit ook na enige vertoning waar hy is bring om self te oorhandig!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"Reënwolf Shop","offers":[{"title":"A4 (Bladsy) (105 x 148)","offer_id":47669674082458,"sku":null,"price":7900.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true},{"title":"A3 (Dubbel) (297 x 420)","offer_id":47669674115226,"sku":null,"price":13200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0396\/2611\/3178\/files\/55CFA8DC-F088-40BE-96BE-6B445009A8EA.jpg?v=1774349222"},{"product_id":"skemer-limited-print","title":"Skemer - Limited Print","description":"\u003cp\u003eDanie het lank met Orms gewerk om 'n limited reeks van hierdie Braaibroodjie te maak. \u003cbr\u003eNet 230 A5 en 230 A4 eksemplare sal ooit gemaak word van 'Skemer.' \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eElke een is deur Danie geteken en genommer. \u003cbr\u003eDie print is gemaak op canvas, wat beteken die tekstuur van die broodjie is elke keer uniek.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e*** Ons print soos dit uitverkoop en sal dan weer druk soos nodig. Die wag periode sal 7 werksdae wees voor dit uitgestuur word ***\u003c\/p\u003e","brand":"Reënwolf Shop ","offers":[{"title":"A5","offer_id":48207230730394,"sku":null,"price":650.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true},{"title":"A4","offer_id":48207226929306,"sku":null,"price":950.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0396\/2611\/3178\/files\/IMG-2713.heic?v=1780656803"},{"product_id":"falling-in-love-limited-print","title":"Falling in Love - Print","description":"\u003cp\u003eOns stuur 30 Junie hierdie amazing canvas-prints uit. Danie het lank met Orms gewerk om 'n limited reeks van \"Falling in Love\" te maak. \u003cbr\u003eJy kan A5 bestel - of met die drop-down menu A4! Net 230 van elk word gemaak. \u003cbr\u003eElke een is deur Danie geteken en genommer. \u003cbr\u003eDie print is gemaak op canvas, wat beteken die tekstuur van die painting is elke keer uniek. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e*** Ons print soos dit uitverkoop en sal dan weer druk soos nodig. Die wag periode sal 7 werksdae wees voor dit uitgestuur word ***\u003c\/p\u003e","brand":"Reënwolf Shop","offers":[{"title":"A5","offer_id":48321723334810,"sku":null,"price":650.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true},{"title":"A4","offer_id":48321723367578,"sku":null,"price":950.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0396\/2611\/3178\/files\/B850F7FB-2F34-4B33-8A53-AAD15BA6B5B9.jpg?v=1781443572"},{"product_id":"paartjie-kaartjie","title":"Paartjie-Kaartjie","description":"\u003cp\u003eLaat Danie vir jou 'n Paartjie-Kaartjie teken. 'n Klein stukkie vreugde wat jy jou leeftyd sal hou. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHoe werk dit?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAs jy klaar bestel het, stuur 'n WhatsApp na Danie op 078 436 4764. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJy kan 'n foto stuur van die twee gesigte wat hy moet teken. Die beste is sommer 'n paar selfies saam te neem. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBinne 'n week stuur Danie dan vir jou 'n skets in ink. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit word gestuur via Aramex, waarna jy dit self kan raam. Jy kan ook vra dat dit liewer digitaal gestuur word. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie kunswerk is op 'n A4 - geteken met ink. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eMaksimum 2 mense per skets! :) \u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDanie beplan ook om dit in sy volgende bundels te sit - laat weet net uitdruklik as jy dit nie daarin wil hê nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"Reënwolf Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48494439301274,"sku":null,"price":850.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0396\/2611\/3178\/files\/BC7B87A9-ABD1-4A5F-8D30-93767006EC03_1_105_c.jpg?v=1782147680"}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0396\/2611\/3178\/collections\/55CFA8DC-F088-40BE-96BE-6B445009A8EA.jpg?v=1774349563","url":"https:\/\/reenwolf.myshopify.com\/collections\/kuns.oembed","provider":"Reënwolf Shop ","version":"1.0","type":"link"}