Shipping policy

Ons stuur elke werksdag na 12uur. As jy voor dit bestel, sal jy pakkie op dieselfde dag gestuur word. Ons gebruik Aramex - en die pakkie is in meeste gevalle die volgende dag in jou hand. Dis nou werksdae!