{"product_id":"die-braaibroodjie","title":"DIE BRAAIBROODJIE","description":"\u003cp\u003eBesit self een van hierdie viral kunswerke! Elke braaibroodjie is uniek. Gemaak deur Danie du Toit met Olie-pastel. Jy kan hom kry soos jy wil - met of sonder uie. Met tamatie.  Effens gebrand. Met die hoekie afgesny. Op bruinbrood. Elke broodjie word van voor af tot jou voorkeur gemaak. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJy kan met Danie direk gesêls oor die kleur en details via epos (danie@spoegwolf.com). \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJy kan natuurlik ook die agtergrond-kleur kies! \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit kom in twee sizes! A4 of A3! (Kies die opsie vir A3 op die dropdown-menu). \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit word gemaak met oliepastel op Fabrianopapier. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOns stuur dit in 'n boks, klaar geraam!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDanie kan dit ook na enige vertoning waar hy is bring om self te oorhandig!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"Reënwolf Shop","offers":[{"title":"A4 (Bladsy) (105 x 148)","offer_id":47669674082458,"sku":null,"price":7900.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true},{"title":"A3 (Dubbel) (297 x 420)","offer_id":47669674115226,"sku":null,"price":13200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0396\/2611\/3178\/files\/55CFA8DC-F088-40BE-96BE-6B445009A8EA.jpg?v=1774349222","url":"https:\/\/reenwolf.myshopify.com\/en-na\/products\/die-braaibroodjie","provider":"Reënwolf Shop ","version":"1.0","type":"link"}