{"product_id":"paartjie-kaartjie","title":"Paartjie-Kaartjie","description":"\u003cp\u003eLaat Danie vir jou 'n Paartjie-Kaartjie teken. 'n Klein stukkie vreugde wat jy jou leeftyd sal hou. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHoe werk dit?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAs jy klaar bestel het, stuur 'n WhatsApp na Danie op 078 436 4764. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJy kan 'n foto stuur van die twee gesigte wat hy moet teken. Die beste is sommer 'n paar selfies saam te neem. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBinne 'n week stuur Danie dan vir jou 'n skets in ink. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit word gestuur via Aramex, waarna jy dit self kan raam. Jy kan ook vra dat dit liewer digitaal gestuur word. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie kunswerk is op 'n A4 - geteken met ink. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eMaksimum 2 mense per skets! :) \u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDanie beplan ook om dit in sy volgende bundels te sit - laat weet net uitdruklik as jy dit nie daarin wil hê nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"Reënwolf Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48494439301274,"sku":null,"price":850.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0396\/2611\/3178\/files\/BC7B87A9-ABD1-4A5F-8D30-93767006EC03_1_105_c.jpg?v=1782147680","url":"https:\/\/reenwolf.myshopify.com\/en-na\/products\/paartjie-kaartjie","provider":"Reënwolf Shop ","version":"1.0","type":"link"}