Danie se nuwe bundel! Nuwe Noord!

die nuutste bundel: Nuwe Noord

Nuwe Noord Pre-Order!

Tertia & Sons

Bestel hier! Bestel hier! Getekende Tertia du Toit prints

Vrye Weekblad

"Met dieselfde metaforiese soepelheid waarmee hy huishoudelik dinge soos lakens, gordyne, yskaste en blou keteltjies in emosionele petrolbomme omskep, herbesiel hy vir Jesus - dikwels deur die onverwagse jukstaposisie - laat weet hy om 13:29 die middag: "Ek dink oor die algemeen moet ons almal meer soos Bruce Springsteen, Harry Potter en Jesus wees."

- Bibi Slippers

Vrye Weekblad

"Dit is asof die skare sy smart deel. Mense wat nog te jonk is om te weet hoe dit voel as jou hart breek, staan tranerig. Hy sing oor verlies. Hy sing oor heiling. Die groep teen die verhoog word al hoe groter."

-Karl Kemp

Klyntji

"Al is liefde 'n geykte tema, word dit in die bundel afgewissel in intensiteit en met deernis uiteengesit binne kontekste waarmee heelwat Stellenbosch-studente kan identifiseer. Dalk is Danie se woorde juis gewild omdat liefde 'n verfrissende onderwerp is, in teenstelling met 'n andersins erg politiese klimaat? Daar is 'n universele aanklank te vinde in die soms intieme liefdesgedigte, sowel as in die uitbeelding van die digter se vriendskap met sy mede-band members."

-Gert Coetzer

CONTACT US

Reënwolf shop enquiries:

info@reenwolf.com

Tertia & Sons

danie@spoegwolf.com

Booking enquiries:

bookings@lenmuller.co.za