Hierdie bril is nie bang vir jou verbeelding nie. Dis groot, dis hard, dit kyk deur mense en deur boeke.
Die lyne sal met krag en houding buig oor jou gesig. Dit raam jou selfvertroue.
Die raam is die hoogste kwaliteit denkbaar. Daar is 'n 12 Maande waarborg op enige fabrieksfout.
Elke bril kom met 'n brilkassie, 'n brillappie en 'n R500 lens-koopbewys by Bril.
Free Shipping en Afslag op Vriendskap.
Jy kan kies tussen 'n Blue Blocker, 'n sonbril of 'n dummy-lens. Ons sal die lens vir jou insit.
Mates : 52mm(lens breedte) - 20mm(brug breedte) - 145mm(arm lengte)
Al ons rame kan aangepas word by Hello Bril. Gaan. Jy sal dit geniet. Koop sommer 'n koffie.
Paarl, Stellenbosch, Durbanville, George en Pretoria
*** Na betaling van die bril, neem dit 3-5 werksdae voor dit uitgestuur word***