Danie kan 'n klein boodskap doen wat vir iemand geluk sê, dankie sê, of nee-dankie sê!
As jy bestel het, whatsapp vir Danie by 078 436 4764.
Gewoonlik sal Danie op die selfde dag kan stuur (binne werksure!). Op die langste teen die volgende dag!
Whatsapp die purchase confirmation (dit word aan jou gestuur), jou song request, asook jou persoonlike boodskap.
Stuur ‘n e-pos is danie@spoegwolf.com vir enige vrae!
Customer Reviews
Based on 3 reviews
Write a review