Reënwolf Shop

Falling in Love - Print

  • Sale
  • Regular price R 650.00
Shipping calculated at checkout.


Ons stuur 30 Junie hierdie amazing canvas-prints uit. Danie het lank met Orms gewerk om 'n limited reeks van "Falling in Love" te maak. 
Jy kan A5 bestel - of met die drop-down menu A4! Net 230 van elk word gemaak. 
Elke een is deur Danie geteken en genommer. 
Die print is gemaak op canvas, wat beteken die tekstuur van die painting is elke keer uniek. 

*** Ons print soos dit uitverkoop en sal dan weer druk soos nodig. Die wag periode sal 7 werksdae wees voor dit uitgestuur word ***