*** Reënwolf kantoor sluit 15 Desember - 12 Januarie 2026. Laaste bestelling sal op 15 Desember 2025 uitgestuur word ***
Danie kan vir jou 'n painting maak.
Enige size onder A2, enige ding onder die son (behalwe pikkewyne, asseblief).
Danie werk met mixed mediums - alles van olie tot bloed.
Dit sal onder 'n maand voltooi wees.
Sodra jy bestel het, kan jy Danie kontak op + 27 8 436 47 64. Julle kan dan besluit op 'n prent en 'n plan.
Danie verkies om die painting persoonlik te oorhandig - maar as dit nie moontlik is nie, kan dit gepos word.
Vir enige vrae - stuur 'n e-pos aan danie@spoegwolf.com