Reënwolf Shop

Vlekke op 'n Koffietafel

  • Sale
  • Regular price R 250.00
Shipping calculated at checkout.


Op 'n Saterdagoggend by 'n klein koffiewinkel in die Kaap het Simone en Lize die kinderlike besluit geneem om 'n boekie saam te maak.

"Ek hou van gedigte skryf"

"Ek hou van prentjies teken"

"Kom ons maak 'n boek vir ons vriende?"

Met die hulp van kunstenaars wat onverwags in ons droom geglo het en ons voluit ondersteun het, kan ons hierdie boekie op ander koffietafels as net ons vriende s'n sit.

Ons hoop julle kan die droom saam met ons geniet.

 Pre-orders word uitgestuur 23 September!