Reënwolf Shop

Persoonlike Liedjie-Video van Danie!

  • Sale
  • R 450.00
  • Regular price R 500.00
Shipping calculated at checkout.


*** Danie op toer en is nie beskikbaar van 12 - 18 Augustus nie ***

Danie kan 'n klein boodskap doen, asook 'n song wat jy like (dit help as dit iets is wat Danie geskryf het - so enige Spoegwolf-song, behalwe die rap-gedeeltes, haha).

As jy bestel het, whatsapp vir Danie by 078 436 4764

Whatsapp die purchase confirmation (dit word aan jou gestuur), jou song request, asook jou persoonlike boodskap. 

Stuur ‘n e-pos is danie@spoegwolf.com vir enige vrae!

 

 

 

 

Customer Reviews

Based on 3 reviews Write a review