Reënwolf Shop

Die Blou

  • Sale
  • Regular price R 1,500.00
Shipping calculated at checkout.


 

In samewerking met Bril en Eye-Stock. 

Die eerste raam wat aan Moskou du Toit geskenk is. Dis groot, dis sterk, dit compromise nie. 

Die lig vang elke hoek anders - maar mens word amper oorweldig deur 'n blou. 

Die raam is die hoogste kwaliteit denkbaar. Daar is 'n 12 Maande waarborg op enige fabrieksfout. 

Elke bril kom met 'n brilkassie, 'n brillappie en 'n R500 lens-koopbewys by Bril. 

Free Shipping en Afslag op Vriendskap. 

 Jy kan kies tussen 'n Blue Blocker, 'n sonbril of 'n dummy-lens. Ons sal die lens vir jou insit. 

Mates : 55mm(lens breedte) - 17mm(brug breedte) - 150mm(arm lengte)

Al ons rame kan aangepas word by Hello Bril. Gaan. Jy sal dit geniet. Koop sommer 'n koffie.

Paarl, Stellenbosch, Durbanville, George en Pretoria

 

 *** Na betaling van die bril, neem dit 3-5 werksdae voor dit uitgestuur word***