In samewerking met Bril en Eye-Stock.
Lyne wat om elke hoek en draai die mense voor jou laat wonder waar die bril begin en waar die sprankel in jou oë eindig.
Hierdie bril sal jou help om die leër te klim by die werk. Jy lyk asof jy iets weet wat die ander nie weet nie. Asof jy nie gefire kan word nie.
Die raam is die hoogste kwaliteit denkbaar. Daar is 'n 12 Maande waarborg op enige fabrieksfout.
Elke bril kom met 'n brilkassie, 'n brillappie en 'n R500 lens-koopbewys by Bril.
Free Shipping en Afslag op Vriendskap.
Jy kan kies tussen 'n Blue Blocker, 'n sonbril of 'n dummy-lens. Ons sal die lens vir jou insit.
Mates : 51mm(lens breedte) - 20mm(brug breedte) - 145mm(arm lengte)
Al ons rame kan aangepas word by Hello Bril. Gaan. Jy sal dit geniet. Koop sommer 'n koffie.
*** Na betaling van die bril, neem dit 3-5 werksdae voor dit uitgestuur word***