In samewerking met Bril en Eye-Stock.
Hierdie bril is soos 'n ou Land Cruiser. Jy kan hom in die bos in vat, jy kan hom Sandton toe vat.
Elegant, taai, sexy - tog understated.
Die raam is die hoogste kwaliteit denkbaar. Daar is 'n 12 Maande waarborg op enige fabrieksfout.
Elke bril kom met 'n brilkassie, 'n brillappie en 'n R500 lens-koopbewys by Bril.
Free Shipping en Afslag op Vriendskap.
Jy kan kies tussen 'n Blue Blocker, 'n sonbril of 'n dummy-lens. Ons sal die lens vir jou insit.
Mates : 48mm(lens breedte) - 23mm(brug breedte) - 140mm(arm lengte)
Al ons rame kan aangepas word by Hello Bril. Gaan. Jy sal dit geniet. Koop sommer 'n koffie.
Paarl, Stellenbosch, Durbanville, George en Pretoria
*** Na betaling van die bril, neem dit 3-5 werksdae voor dit uitgestuur word***