Tertia & Sons

Vir meer as dertig jaar is Tertia du Toit een van Suid-Afrika se mees toonaangewende kunstenaars. Sy bring skemerkelders, 'n vroeg-oggend wingerd, wolketrappers en natuurlik die vreugde van 'n vrou in haar fleur - wat in haar opinie elke vrou se natuurlike toestand is. Haar kuns is vars, uitdagend, en eerlik. Hierdie werke maak jou kamer vol, en jou hart weer lig.