Reënwolf Shop

Design vir my 'n Tattoo, Danie

  • Sale
  • Regular price R 900.00
Shipping calculated at checkout.


Danie kan vir jou 'n tattoo design! Al wat jy hoef te doen, is om vir hom 'n idee te stuur. Hy sal dan vir jou binne 5 werksdae iets teken! 
Die skets word dan digitaal vir jou gestuur via Whatsapp. 
Sodra jy bestel het, kan jy hom kontak oo 078 436 4764!