Besit self een van hierdie viral kunswerke! Elke braaibroodjie is uniek. Gemaak deur Danie du Toit met Olie-pastel. Jy kan hom kry soos jy wil - met of sonder uie. Met tamatie. Effens gebrand. Met die hoekie afgesny. Op bruinbrood. Elke broodjie word van voor af tot jou voorkeur gemaak.
Jy kan met Danie direk gesêls oor die kleur en details via epos (danie@spoegwolf.com).
Jy kan natuurlik ook die agtergrond-kleur kies!
Dit kom in twee sizes! A4 of A3! (Kies die opsie vir A3 op die dropdown-menu).
Dit word gemaak met oliepastel op Fabrianopapier.
Ons stuur dit in 'n boks, klaar geraam!
Danie kan dit ook na enige vertoning waar hy is bring om self te oorhandig!