Reënwolf Shop

Limited Handgeskrewe Resepte deur Moskou

  • Sale
  • Regular price R 900.00
Shipping calculated at checkout.


Jy kan 'n handgeskrewe resep van Chef Moskou besit. Weekliks bring hy nuwe resepte uit. Met 'n oorspronklike painting op elke een. 
Joune lyk anders - Moskou skryf dit self uit, en verf 'n klein painting op elke bestelling.

Nie 'n print nie - maar jou eie kunswerk.
Limited. Maar die kos en vreugde wat jy uit dit gaan kry is unlimited. 

 Verf op kunspapier. Gestuur in 'n Reënwolf-boks.