Reënwolf Shop

Maak vir my 'n painting, Danie

  • Sale
  • Regular price R 28,000.00
Shipping calculated at checkout.



Danie kan vir jou 'n painting maak!  

Enige size onder A2 en klaar geraam. Jy kan eers hoor of die topic van jou keuse gaan werk deur 'n mail te stuur na danie@spoegwolf.com.

Hierdie produk is olieverf. 

Dit sal onder 'n maand voltooi wees.

Sodra jy bestel het, kan jy Danie kontak op + 27 8 436 47 64. Julle kan dan besluit op 'n prent en 'n plan. 

Danie verkies om die painting persoonlik te oorhandig - maar as dit nie moontlik is nie, kan dit gepos word. (Oorsee-pos moet dan net bespreek word in terme van kostes). 

Vir enige vrae - stuur 'n e-pos aan danie@spoegwolf.com