Reghoekige grootte (9cm x 7cm)
Hoe werk dit?
'n UV sticker bestaan uit 3 lae:
Onder laag: Die agterkant
Middel laag: Die verharde, gedrukte UV design en gom
Top laag: 'n Deurskynende, plakkerige transfer film wat gebruik word om te lig en plaas van die design
Om te gebruik, trek die agterkant af , druk die design op die item, vee hard en trek die top deurskynende laag af.
Waarop kan ek dit plak?
Dit werk op amper alle harde, gladde, onderlatende oppervlaktes:
Glas en akrielglas
Metaal en harde plastiek
Afgewerkte hout en keramiek
NB: Moet nie in skottelgoed wasmasjien was of in mikrogolf gebruik nie
Customer Reviews
Based on 2 reviews
Write a review