Reënwolf Shop

Persoonlike Video (Winter-Special!)

  • Sale
  • R 300.00
  • Regular price R 400.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.


Sê vir Danie wat jy wil hoor!

'n deel van Song wat jy like (dit help as dit iets is wat Danie geskryf het), plus 'n klein boodskap. 

As jy bestel het, whatsapp vir Danie by 078 436 4764

Whatsapp die purchase confirmation (dit word aan jou gestuur), jou request, asook 'n persoonlike boodskap wat Danie by kan sit - dan stuur hy vir jou 'n deel van song (jou keuse) en die boodskap terug. 

Stuur ‘n e-pos is danie@spoegwolf.com vir enige vrae!


 

 

 

 

 

Customer Reviews

Based on 2 reviews Write a review