Reënwolf Shop

Skemer - Limited Print

  • Sale
  • Regular price R 500.00
Shipping calculated at checkout.


Ons stuur 17 Junie hierdie amazing canvas-prints uit. Danie het lank met Orms gewerk om 'n limited reeks van hierdie Braaibroodjie te maak. 
Net 230 A5 en 230 A4 eksemplare sal ooit gemaak word van 'Skemer.' 

Elke een is deur Danie geteken en genommer. 
Die print is gemaak op canvas, wat beteken die tekstuur van die broodjie is elke keer uniek.