Nadat jy dit bestel het op die winkel, kan jy vir ons 'n e-pos stuur na danie@spoegwolf.com waarin jy sê waaroor jou gedig moet gaan, asook enige informasie wat jy in dit wil hê. Danie sal jou graag dan ook een keer bel en meer uitvind (of oor WhatsApp praat as dit makliker is!).
As jy wil, kan enige liriek of gedig wat al voorheen geskryf is, ook vir jou op canvas gesit word!
Die gedig word gestuur as 'n handgeskrewe werk - met 'n skets deur Danie.